what-do-you-think-of-our-products-button-largerWe would love to know what you think about these products.
Please "LOG IN" to write a review and rate the product.

Not registered yet? "REGISTER WITH US".

Stimuleer Jou Kind Met Begrip

PDFPrintEmail
'n Praktiese gids vir 'n gelukkige kind vol selfvertroue
Rating: No ratings yet, why don't you be the first? LOG IN and complete the review at the bottom of this page.
Description

Die sleutel tot jou kind se ontwikkeling gedurende die eerste drie lewensjare.

  

Die eerste drie jaar van 'n kind se lewe is verreweg die belangrikste onwikkelingsjare omdat dit grondliggend is aan alle verdere ontwikkeling. Hierdie boek fokus op stimulering gedurende hierdie kritieke tydperk, en dek onder andere die volgende:

  

  • Die leerproses volgens jou kind se potensiaal
  • 'n Stimulerende omgewing
  • Brein-, sensoriese en motoriese ontwikkeling
  • Liggaamsbeeld en selfbeeld
  • Die ontwikkeling van spel
  • Spraak- en taalontwikkeling
  • Perseptuele en kognitiewe ontwikkeling
  • Emosies
  • Dissipline en probleemoplossing

  

Author/s: Marga Grey

ISBN: 9781920268145

Format: Softcover

Pages: 160

Dimensions: 245 x 171 mm

Publication Date: 2009

RRP: R145.00

Reviews

There are currently no reviews for this product.