what-do-you-think-of-our-products-button-largerWe would love to know what you think about these products.
Please "LOG IN" to write a review and rate the product.

Not registered yet? "REGISTER WITH US".

Slaap Kindjie Slaap

PDFPrintEmail
Sinvolle, eenvoudige oplossings om jou én jou baba van ’n goeie nagrus te verseker deur gesonde slaapgewoontes te vorm.
Rating: No ratings yet, why don't you be the first? LOG IN and complete the review at the bottom of this page.
Description

Sinvolle, eenvoudige oplossings om jou én jou baba van 'n goeie nagrus te verseker deur gesonde slaapgewoontes te vorm.

  

Lees hier hoe jy dit doen deur:

  

  • Realistiese verwagtings
  • Gepaste sensoriese ervarings bedags
  • Die regte slaapomgewing
  • Die uitskakel van honger of mediese oorsake as jou baba snags wakker word
  • Genoeg slaap bedags
  • Goeie slaapasossiasies sodat jou baba op sy eie verder sal slaap as hy snags wakker word
  • Oplossings vir skeidingsangs.

  

Benewens hierdie riglyne, bied Slaap, kindie, slaap! 'n kitsverwysingseksie waar desperate ouers vinnig oplossings vir ouderdomsverwante slaapkwessies sal vind.

 

Author/s: Megan Faure, Ann Richardson

ISBN: 9781919992808

Format: Softcover

Pages: 176

Dimensions: 245 x 171 mm

Publication Date: 2007

RRP: R145.00

Reviews

There are currently no reviews for this product.