what-do-you-think-of-our-products-button-largerWe would love to know what you think about these products.
Please "LOG IN" to write a review and rate the product.

Not registered yet? "REGISTER WITH US".

Sinvolle Voeding

PDFPrintEmail
Die boek baan vir jou die weg vorentoe en help jou met elke moontlike haakplek wat jou baba se kos betref. ’n Gesonde benadering tot jou baba se kos.
Rating: No ratings yet, why don't you be the first? LOG IN and complete the review at the bottom of this page.
Description

Deel van die topverkoper Metz Press-ouerskapreeks.

   

Wat moet jy eet tydens swangerskap en borsvoeding? Hoe hanteer jy die uitdagings van bors- en bottelvoeding? Wat is die beste benadering tot vaste kos vir jou baba? Of jou baba nou 'n moeilike eter of 'n allergiese kleintjie is, Sinvolle Voeding baan vir jou die weg vorentoe en help jou met elke moontlike haakplek wat jou baba se kos betref.

   

"Ek het dit geniet om hierdie boek te lees. Die skrywers bespreek algemene kwessies oor babavoeding en bied 'n boek wat op grondige wetenskaplike feite gebaseer is en praktiese antwoorde verskaf op talle kwelvrae wat ma's dalk nie weet hoe om op te los nie."

Prof. DF Wittenberg MD FCP(SA)

 

Author/s: Megan Faure, Katherine Megaw, Dr Simon Strachan

ISBN: 9781920268718

Format: Softcover

Pages: 180

Dimensions: 245 x 171 mm

Publication Date: 2010

RRP: R145.00

Reviews

There are currently no reviews for this product.