what-do-you-think-of-our-products-button-largerWe would love to know what you think about these products.
Please "LOG IN" to write a review and rate the product.

Not registered yet? "REGISTER WITH US".

Jou Kind Kan Wiskunde Doen

PDFPrintEmail
Maklike kortpaaie vir ouer en kind.
Rating: No ratings yet, why don't you be the first? LOG IN and complete the review at the bottom of this page.
Description

Dalk het jy op skool gedink: "Ek kan nie wiskunde doen nie!" En nou moet jou kind dieselfde deurmaak.

  

Of dalk was wiskunde jou beste vak op skool, maar nou kan jy dit nie regkry om jou eie kind daarmee te help nie.

   

Hierdie boek is die perfekte antwoord, geskryf in plein gewone taal wat jou gaan help om diƩ sogenaamde probleem vinnig reg te stel. Dit leer jou onder meer die volgende:

   

  • Hoekom wiskunde belangrik is
  • Hoe om jou kind se brein deur beweging vir sukses met wiskunde te ontwikkel
  • Hoe om jou kind positief in te stel teenoor wiskunde
  • Basiese kennis en konsepte wat alle kinders moet bemeester
  • Wenke om jou kind maklik optelling, vermenigvuldig, aftrekking, deling te laat baasraak
  • Algemene wiskundeprobleme waarvoor jy moet uitkyk
  • Tafels sonder sukkel
  • Woordsomme en probleemoplossing.

  

Author/s: Johan van Lill

ISBN: 9781920479022

Format: Softcover

Pages: 128

Dimensions: 245 x 171 mm

Publication Date: 2011

RRP: R140.00

Reviews

There are currently no reviews for this product.