what-do-you-think-of-our-products-button-largerWe would love to know what you think about these products.
Please "LOG IN" to write a review and rate the product.

Not registered yet? "REGISTER WITH US".

Eerste Feiteboek

PDFPrintEmail
Propvol fassinerende feite, vir maklike leesbaarheid in happiegrootte aangebied. Gebasseer op die nuwe kurrikulum.
Rating: No ratings yet, why don't you be the first? LOG IN and complete the review at the bottom of this page.
Description

'n Kennisskatkis vir 5 tot 9 jariges.

Propvol fassinerende feite, vir maklike leesbaarheid in happiegrootte aangebied. Gebasseer op die nuwe kurrikulum.

  

Nuwe kennis is vir elke kind opwindend. Eerste Feiteboek is propvol fassinerende feite, vir maklike leesbaarheid in happiegrootte aangebied sodat leer pret bly. Die boek is bedoel vir kinders in die Grondslagfase van Graad 1 tot 3, en is ten volle gebaseer op die nuwe kurrikulum (CAPS: die Nasionale Beleids- en Assesseringbeleidsverklaring).

  

Die volgende leerareas word gedek:

  • Lewensvaardighede
  • Wiskunde
  • Moedertaal
  • Eerste Addisionele Taal.

    

Die boek is 'n lus vir die oog – pragtig ontwerp met hope uitstekende illustrasies en foto's. Dit ondersoek elke vak wat jou kind op skool kry, met tonne bykomende interessante feite. Dit is die enigste naslaanboek wat jy vir kinders van hierdie ouderdomme hoef aan te skaf, en onontbeerlik vir elke leergierige jong leerder. Selfs ouers sal dit geniet om die boek te lees en interessanthede soos die volgende te wete te kom:

  • Dolfyn- en walviskalfies word met 'n harige snor gebore.
  • 'n Volstruis se brein is kleiner as sy oog.
  • Daar's 'n voëltjie wat agteruit kan vlieg – die kolibrie.

         

Author/s: Helen Lewis

ISBN: 9781920479657

Format: Flexi-binding

Pages: 224

Dimensions: 260 x 210 mm

Publication Date: 2013

RRP: R200.00

Reviews

There are currently no reviews for this product.