what-do-you-think-of-our-products-button-largerWe would love to know what you think about these products.
Please "LOG IN" to write a review and rate the product.

Not registered yet? "REGISTER WITH US".

Aanpasbare Grense

PDFPrintEmail
Gemik op ouers wat die uitdagings van traumatiese veranderings moet hanteer en hul families se grense moet aanpas.
Rating: No ratings yet, why don't you be the first? LOG IN and complete the review at the bottom of this page.
Description

Aanpasbare Grense is gemik op families wat skeiding en egskeiding in die gesig staar en sal uiters nuttig wees vir ouers wat die uitdagings van traumatiese veranderings moet hanteer en hul families se grense moet aanpas. Anne Cawood, 'n hoog aangeskrewe raadgewer, gebruik jare se praktiese ervaring om jou te bemagtig om jou kind se angs en gevoelens van onsekerheid te beperk en om 'n mate van balans so doeltreffend moontlik te hervestig.

     

Sy gebruik talle gevallestudies uit haar omvangryke lĂȘers en lig die volgende uit:

    

  • Hoe, wanneer en waar om jou kinders op 'n ouderdomsgepaste en eerlike manier in te lig
  • Emosionele ondersteuning vir jou as ouer
  • Hoe om aktief te luister, woede te hanteer en duidelike, ferm en konsekwente grense daar te stel
  • Die regsaspekte van die nuwe Kinderwet wat die beste belange van die kind beklemtoon
  • Ooreenkomste vir gesamentlike ouerskap
  • Voortgesette verhoudings met uitgebreide familie en hoe om nuwe maats bekend te stel
  • Raad aan stiefouers en ouers wat nooit voor die skeiding getroud was nie

  

Author/s: Anne Cawood,

ISBN: 9781920268367

Format: Softcover

Pages: 160

Dimensions: 245 x 171 mm

Publication Date: 2010

RRP: R145.00

Reviews

There are currently no reviews for this product.